ADAM se splinternuwe musiekvideo is hier!

0
160

Die gewilde groep ADAM het pas hulle nuwe musiekvideo getiteld VERGIFNIS uitgereik!

Die splinternuwe musiekvideo VERGIFNIS deur die groep ADAM is gisteroggend uitgereik!

- Advertisement -

ADAM is sekerlik een van die mees produktiefste groepe vandag in Suid-Afrika. Na hul eerste album, Adam, in 2011 verskyn het, het hulle Vir jou gemaak (2012) en daarna Goud (2014) uitgereik. Al drie hierdie albums het goue status bereik.

ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant en Reynardt Hugo) se vierdie Afrikaanse album getiteld, HOOGTEVREES, is gedurende Augustus 2016 uitgereik. Dié titelsnit van die album het die nommer een plek op verskeie radiostasies se trefferparades gehaal en die tweede enkelsnit, VERGIFNIS, wat onlangs uitgereik is, is kort op sy hakke!

Deel asb. Hierdie musiekvideo van ADAM met al jou lesers, kykers, volgelinge en luisteraars.

 

Volg ADAM op sosiale media:
www.adamband.co.za, FacebookTwitter.
Die album is ook op iTunes beskikbaar.

Artsvark Presser

Artsvark Presser is directly connected to the South African Arts Community, and spits out press releases and other news as passed on by community members.
Artsvark Presser

Leave a Reply