Snotkop kom gooi ‘n Kaapse draai einde Mei

0
58
Snotkop
Snotkop

Snotkop is ongetwyfeld een van die land se gewildste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, aansteeklike musiek, passie en onkeerbare energie.

Vertonings:

  • 25 Mei: Laerskool De Hoop, Somerset-Wes
  • 26 Mei: Hoërskool Durbanville
- Advertisement -

Albei vertonings begin 19:30
R150pp
Bespreek by Computicket.

SA se gewilde, multi-platinum verkoper en Sama wenner Snotkop se 7de treffer-album HKGK, bereik goue status in minder as 3 maande van vrystelling. Snotkop is ongetwyfeld een van die land se gewildste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, aansteeklike musiek, passie en onkeerbare energie. Snotkop is bekend vir sy besonderse kletsrymvaardighede, energiebelaaide ritmes en tong-in-die-kies, skerpsinnige lirieke.

Leave a Reply