Modder en Bloed wen by die Amerikaanse Filmfees!

0
207

Artsvark Presser

Artsvark Presser is directly connected to the South African Arts Community, and spits out press releases and other news as passed on by community members.
Artsvark Presser

Modder en BloedModder en Bloed het op 26 Februarie vanjaar die gesogte Audience Choice-toekenning vir die beste dramafilm gewen. Sean Else was in Sedona om die toekenning in ontvangs te neem en dit as ’n geweldige spanpoging beskryf waartoe elkeen bygedra het wat met dié film gemoeid was.

“Dit is wonderlik om die erkenning en waardering van ’n gehoor buite Suid-Afrika te kry. Dié toekennings weeg swaarder omdat dit deur die publiek ingestem word.” – Sean Else (skrywer, regisseur en vervaardiger).

- Advertisement -
Sean Else was in Sedona to accept the award and hailed it as a tremendous team effort from all involved with this film.
Sean Else was in Sedona to accept the award and hailed it as a tremendous team effort from all involved with this film.

Dit is die vierde internationale filmfees waar Modder En Bloed in die amptelike kompetisie verkies is, en die eerste kompetisietoekenning.

“Om tydens feeste die wêreld oor te kan wys, is ’n wonderlike huldeblyk aan elkeen wat met die produksie daarvan gemoeid was, en dit help beslis met internasionale verkope en verspreiding.” – Llewelynn Greeff (vervaardiger).

Leave a Reply