Nataniël uit te voer in Somerset-Wes

0
130

Nataniël word begelei deur pianis Charl du Plessis.


Kostuums is deur Floris Louw.

- Advertisement -

Boeke, CDs en DVDS asook Kaalkopprodukte is beskikbaar.


Bespreek by Computicket.

Nataniël to perform in Somerset West
Nataniël to perform in Somerset West

Op Donderdag 23 Februarie om 19:30 tree Nataniël op in ’n enkelvertoning by Laerskool De Hoop in Somerset-Wes. Sedert Nataniël se laaste besoek aan dié omgewing het hy 4 nuwe verhoogproduksies aangebied, ‘n nuwe DVD, After Animals, vrygestel, en ’n nuwe boek, Zip!, gepubliseer.

Sy onlangse vertoning in Stellenbosch, How To Break A Bone, was weke vooraf uitverkoop. Die konsert in Somerset-Wes sluit hoogtepunte uit al hierdie projekte in, asook nuwe musiek en stories in Engels en Afrikaans.

 

 

Leave a Reply