Samantha Leonard releases debut album

0
10

The popular singer Samantha Leonard (who came 3rd in The Voice SA during 2017) has released her debut album, ‘n Duisend Keuses. “My goal with the album is to inspire people and make a difference in their lives with my music. Secondly, it would be amazing if my album can be successful in the music industry, so that I may continue doing what I love, singing,” explains Samantha.

Samantha collaborated with the talented Vaughan Gardiner and Hugo Ludik from Muse Productions. She wrote seven songs, while four of the songs were written by Vaughan and Nerine Gardiner. There’s also an upbeat dance tune by Vaughan Gardiner and Hugo Ludik.

- Advertisement -

“I wanted a bit of everything with my song choices – each song had to tell a story based on my life experiences. There is a few breathtaking ballads, a few dance tunes and also a bit of rock, giving my album that edge. It’s not easy to choose between these songs, each one is unique and special. My first single, which is also the album title, ‘n Duisend Keuses, remains my number one choice as it’s my most truthful and personal song on the album,” Samantha added.

Samantha is performing at this year’s kykNET Ghoema awards on April 17, 2019, at the Sun Arena in Pretoria. She’s ready to share her album on her countrywide tour.

“I have the privilege to work with one amazing team – Starburst Promotions, managing all my publicity, my manager Chantal Kruger, my parents Lyell and Lourinda Leonard, my family and all my friends. Without them this would never be possible,” Samantha said.

Samantha Leonard’s complete album is now available on all fine digital platforms:
https://ElectromodeZA.lnk.to/nDuisendKeusesAlbumPR

TRACKS ON THE ALBUM:
1. Ek is nie almal nie
2. Fantasie
3. ‘n Duisend Keuses
4. Ek hoop jys gelukkig waar jy is
5. Is dit lekker
6. Sê my
7. Jou hart sal heel raak
8. My laaste liefde
9. Vat ‘n kans
10. Golwe breek
11. Ek is nog seer
12. I will give it all up
13. ‘n Duisend Keuses – akoesties

SOCIAL MEDIA LINKS
Facebook: https://www.facebook.com/samanthaleonardofficial/
Twitter: @samleonard_1
Instagram: @samanthaleonard_artist

PR PHOTOS: https://www.dropbox.com/sh/gapo201dvmc0ohh/AAA1i-iXYY7MhqzWAORcH0A1a?dl=0

PUBLICITY & MARKETING
Starburst Promotions
Gizela Arndt
Cell: 083 399 6869
E-mail: gizela101@gmail.com
Website: www.starburstmusic.co.za

Samantha Leonard stel debuut-album bekend!

Die gewilde sangeres, Samantha Leonard (derde in The Voice SA 2017) het pas haar debuut-album, ‘n Duisend Keuses, vrygestel.

“My doel met die album is dat my liedjies mense daarbuite sal inspireer en dat dit ‘n verskil in hulle lewens sal maak. Tweedens, sal dit absoluut wonderlik wees as my album sukses behaal in die musiekbedryf, sodat ek kan aanhou musiek maak en doen waarvoor ek so lief is, en dit is sing,” vertel Samantha.

Samantha het kragte saamgesnoer met die talentvolle Vaughan Gardiner en Hugo Ludik van Muse Productions. Sy het sewe liedjies geskryf, terwyl vier van die liedjies deur Vaughan en Nerine Gardiner geskryf is en dan is daar ook ‘n lekker dans-nommer deur Vaughan Gardiner en Hugo Ludik.

“Ek wou graag iets van alles hê toe dit by die liedjie-keuses gekom het – elkeen moes ‘n storie vertel van my eie lewenservarings. Daar is ‘n hele paar asemrowende ballades wat aan die hartsnare sal raak, lekker dans- nommers en ook ‘n bietjie rock wat die album ‘n ‘edge’ gee. Dit is vir my moeilik om tussen al die liedjies te kies, want elkeen is vir my uniek en spesiaal, maar ek dink my eerste enkelsnit (en ook die titel van die album) ‘n Duisend Keuses, bly my nommer een, omdat dit my mees ware en persoonlike liedjie op die album is,” voeg Samantha by.

Samantha is ook bevoorreg genoeg om hierdie jaar by die kykNET Ghoema toekennings-geleentheid op die 17de April 2019 by die Sun Arena in Pretoria op te tree en verder is sy gereed om haar album met almal te deel terwyl sy landswyd gaan toer.

“Ek het een ongelooflike span waarmee ek die voorreg het om mee saam te werk – Starburst Promotions wat al my publisiteit behartig, my bestuurder, Chantal Kruger, my ouers Lyell en Lourinda Leonard en al my familie en vriende. Sonder hulle sou dit nie moontlik gewees het nie,”sê Samantha.

Samantha Leonard se volle album is nou op alle digitale platforms beskikbaar:
https://ElectromodeZA.lnk.to/nDuisendKeusesAlbumPR

LIEDJIES OP DIE ALBUM:
1. Ek is nie almal nie
2. Fantasie
3. ‘n Duisend Keuses
4. Ek hoop jys gelukkig waar jy is
5. Is dit lekker
6. Sê my
7. Jou hart sal heel raak
8. My laaste liefde
9. Vat ‘n kans
10. Golwe breek
11. Ek is nog seer
12. I will give it all up
13. ‘n Duisend Keuses – akoesties

SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook: https://www.facebook.com/samanthaleonardofficial/
Twitter: @samleonard_1
Instagram: @samanthaleonard_artist

PUBLISITEIT & BEMARKING
Starburst Promosies
Gizela Arndt
Sel: 083 399 6869
E-pos: gizela101@gmail.com
Webblad: www.starburstmusic.co.za

 

Leave a Reply